Hiermee nooi ons jou hartlik uit na ons spesiale dag.
Dames
Dink aan elegante aanddrag. Enige kleur is welkom, kies iets waarin jy mooi, gemaklik en feestelik voel.
PLEK
Au d' Hex Estate | Wellington
14:30 vir 15:00
TYD
DATUM
Saterdag, 3 Oktober 2026
RSVP
Voor of teen 3 Augustus 2026
KLEREDRAG
Elegant
INLIGTING
Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.
Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.
Netjiese, gemaklike drag word aangemoedig. 'n Hemp met 'n chino of netjiese broek. 'n Pakbaadjie en das is opsioneel.
Mans
Ons Troudag
Datum
Saterdag, 3 Oktober 2026
Tyd
14:30 vir 15:00
Plek
Au d' Hex Estate | Wellington
RSVP
Voor of teen 3 Augustus 2026.
Kleredrag
Elegant
Dames
Dink aan elegante aanddrag. Enige kleur is welkom, kies iets waarin jy mooi, gemaklik en feestelik voel.
Mans
Netjiese, gemaklike drag word aangemoedig. 'n Hemp met 'n chino of netjiese broek. 'n Pakbaadjie en das is opsioneel.
Inligting
Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.
Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.
Tydlyn
15:00
Seremonie
Die amptelike bevestiging van ons huwelik.
Verwelkomingsdrankies en happies
Geniet verversings terwyl ons foto's neem in die tuin.
Aandete
'n Gesellige feesmaal en heildronke in die onthaalsaal.
Partyjie
Tyd om die feesvieringe op die dansvloer voort te sit!
Liefdesbydrae
Ons is opreg dankbaar vir elke vorm van liefde en ondersteuning op die groot dag. Indien jy graag iets wil bydra, sal dit met groot dankbaarheid ontvang word, maar daar is geen verwagting nie.
Bankbesonderhede
Tobie de Haas
Discovery Bank
Rekeningnommer: 11196299099
Tak-kode: 679000
Verwysing: Naam en van
Foto-galery
Hier is van ons gunstellingfoto's, geneem deur Koringkriek Photography. Baie dankie oom Danie en tannie Lisette Malan dat ons julle pragtige plaas vir die fotosessie kon gebruik. As julle na die volledige album wil gaan kyk, klik op die skakel: Koringkriek/tobieandlydia/. Volg ook sommer vir Koringkriek Photography op sosiale media @koringkriekphotography. Hulle gaan sorg dat ons almal op ons mooiste lyk op ons spesiale dag!
La Rochelle
Twistniet BnB
Dunstone Estate
Andreas Guest House
La Rochelle in Wellington bied ’n gastehuis-ervaring in ’n historiese gebou, met ’n pragtige tuin en buiteswembad.
Twistniet BnB in Wellington bied ’n unieke verblyf in ’n historiese gebou, met ’n pragtige tuin en buiteswembad.
Dunstone Estate in Wellington bied ’n bed-en-ontbyt-ervaring met ’n pragtige tuin, terras en kroeg.
Andreas Country House bied ’n 4-ster gastehuis met tuin, sonterras en buiteswembad.















